Nuus!

NEEM ASB KENNIS DAT ONS VAN PERSEEL VERSKUIF HET. SIEN Kontak ons en kaart.  

Die jagseisoen is weer hier!! n Veilige jag uitstappie word u toegewens. Veiligheid is die wagwoord!! 

n Bok op die bakkie die antwoord. Wildshoekie u slagter.

Happy wife, Happy life!!


Soek    

Wildsvleis

Produkte - Wildsvleis

PRODUK:

PRYS P/K

3KG WILDWORS EN MINCE NIE KAAS

60.00 per kg

MINCE

64.95

SKENKEL

53.95

GESTOPTE FILLETS

169.95

WORS ( 13 GEURE)

64.95

BLOKKIES

80.95

FILLET

134.95

RUMP & SIRLOIN

79.95

DROëWORS

180.00

SOSATIES

74.95

PASTEIE

79.95 P KG

BILTONG

190.00

CARPACIO

169.95

ROLLRIB/GESTOPTE BOUD

74.95

ROOK KAASWORS

85.95

PATTIES

64.95

KAASWORS BOEREWORS

74.95

 Wildshoekie beveel wildsvleis ten sterkste aan vir kliente wat n dieet volg of spiere wil bou.....dit is baie laag in cholestrol en baie hoog in proteine met tonne gesondheid

Terug Terug na bo