Nuus!

NEEM ASB KENNIS DAT ONS VAN PERSEEL VERSKUIF HET. SIEN Kontak ons en kaart.  

Die jagseisoen is weer hier!! n Veilige jag uitstappie word u toegewens. Veiligheid is die wagwoord!! 

n Bok op die bakkie die antwoord. Wildshoekie u slagter.

Happy wife, Happy life!!


Soek    

Zebra Vleis

Ons hier by Wildshoekie vleismark kry baie navrae oor zebra vleis.

U kan zebra vleis hanteer soos tafel vleis.

Zebra vleis is super sag.

Ons koop wel zebra vleis aan onder skere belangrike omstandighede en vereistes. 

Terug Terug na bo