Nuus!

Die jagseisoen is weer hier!! 

n Veilige jag uitstappie word u toegewens.

Veiligheid is die wagwoord!! 

n Bok op die bakkie die antwoord.

Wildshoekie u slagter.

Happy wife, Happy life!!


Soek    

Produkte

Produkte van Wilshoekievleismark



Bees produkte: Wildshoekie verkoop ook agterkwarte,voorkwarte en beessye. Indien dit deur Wildshoekie bestel word, is die opsny daarvan gratis,maar sodra bestandele gebruik word is daar kostes by betrokke. Wildshoekie vacuum verpak al die vleis en merk dit deeglik vir kliente se gerief.

Wildsvleis : Wildshoekie verkoop ook wilds karkaste winter en somer maande vir kliente wat te min geskiet het of wat nie daarvan hou om te jag nie, maar wat die vleis geniet kontak ons gerus vir verdere inligting

Vark: Wildshoekie verskaf ook heel varke opsny gratis . Indien ons van bestandele gebruik maak sal kostes gehef word. Wildshoekie se produk word duidelik gemerk vir klient se gerief.

Lam : Wildshoekie verskaf ook heel lammers prys op aanvraag. Opsny daarvan gratis indien ons bestandele gebruik sal kostes gehef word. Spitlammers en skape ook beskikbaar kontak ons gerus. Die spuit daarvan beloop kostes. Wildshoekie vacuum verpak alle vleis en merk dit deeglik vir klient se behoeftes.

Zebra Vleis
Terug Terug na bo