Nuus!

Die jagseisoen is weer hier!! 

n Veilige jag uitstappie word u toegewens.

Veiligheid is die wagwoord!! 

n Bok op die bakkie die antwoord.

Wildshoekie u slagter.

Happy wife, Happy life!!



Adres:

Edward Avenue 152

Centurion
Gauteng
South Africa

Kontakpersoon:
Elize
Tel nr: 084 703 1095 Elize
Sel nr.:082 297 8380 Robbie
E-posadres:
Webwerf: www.wildshoekievleismark.co.za
 
Aanwysings:

Van die snelweg, neem John Vorster afrit. Links by robot. Reguit tot by Hendrik Verwoerd, links. 2 de robot weer links, by die sirkel regs op 3uur uit, die pad maak n S en gaan oor die snelweg. Op die linker kant aan die voet van die brug, ismn pilaar naambord met n groot geel ronde bord bo-op wat 152 aandui. Net na die bord draaimlinksmin en ry tot by skuifhek. Lui asb A1of skakel een van ons nommers as daar jie reaksie op die interkom is nie. Onthou, as daar kragonderbreuking is, werk die interkom ook nie, ofmons is dalk net binne die fabriek besig en hoor hom nie, moet asb nie omdraai voor die hek nie.

Besigheidsure:

Maandag tot vrydag 09:00 tot 18:00.

Saterdag boeremark pioneers museum Silverton 5.30 vm.....9.30 vm.

Binne seisoen:

Maandag tot Saterdag en Sondae vanaf 10:00 uur tot laat

Vul asb jou besonderhede in sodat ons jou kan kontak!
Jou naam
Sel nr.
Jou e-posadres
Kommentaar

If you are human,
please remove the tick from this box:




Enter your starting address:
Terug Terug na bo