Nuus!

Die jagseisoen is weer hier!! 

n Veilige jag uitstappie word u toegewens.

Veiligheid is die wagwoord!! 

n Bok op die bakkie die antwoord.

Wildshoekie u slagter.

Happy wife, Happy life!!

Foto Galery


Ons weeklikse Boeremark in SIlverton Pretoria, waar ons 'n 8m tafel het met verskeie vleis produkte beskikbaar. 



Terug Terug na bo