Spesiale Promosies

Nuwe Voorraad Rooibok karkaste kontak Wildshoekie gerus vir n bestelling.

Wildshoekie se spesialiteit is om die bewerking te hanteer volgens smaak en behoefte van elke persoon

Ons produk is ons trots, probeer ons gerus!

Opsoek na kwaliteit A-graad Bees, Lam, Vark, Skaap, Hoender en Wildsvleis snitte of n lekker maandpak kontak Wildshoekie Vleismark ons maak elke maaltyd of braaityd perfek

Ons produk is ons trots waar kwaliteit nie vir prys ingeboet word nie.