Veronderstel die karkas wat jy by ons inhandig hier by Wildshoekie Vleismark is 100 kg. Dan is die been persentasie 30%. Veronderstel ons maak biltong droë wors, dan het ons n 40/45 % verhouding, maw 45% biltong vleis en 40 % afgesnyde stukkies wat dan na droë wors en mince omgeskakel word.