Kontak Ons

Behalwe vir Robbie, kan jy ook die volgende nommers skakel vir diens:

Sakkie 0797192131

Saterdag oggende is BOEREMARK! Dit beteken die fabriek/slaghuis/vleisverwerking is toe. Ons is dan by die Boeremark.