Skaap

Wat maak Wildshoekie Vleismark die mark om by te koop?

Wildshoekie probeer ten alle tye die beste diens te lewer om Wildshoekie Vleismark kliente gelukkig te hou.

Wildshoekie se produk is van so aard gesny  en dit sluit in skaap vleis, dat dit ewerdig gaar word en Wildshoekie se verpakking is van die hoogte gehalte sodat kop te krap oor wat hy vanaand gaan gaar maak vereenvoudig word.

 Wildshoekie Vleismark se pryse is redelik mark verwant met ander verspreiders. Dit sluit ook in skaap vleis.

Enige produk op aan vraag met betrekking op skaap en lam probeer  Wildshoekie om altyd hulle kliente te voorsien en gelukkig te hou.

Let wel pryse mag wissel van tyd tot tyd!