As jy opsoek is na n gesin uitstappie wat vir elkeen iets bied, kom ondersteun Wildshoekie Vleismark by die Pretoria boeremark. Kry weeklikse vars wildsvleis, vleis produkte en kuier met lekker kos en lekker moerkoffie terwyl kinders op die klimrame speel of by Daisy die vark kuier.